Thursday, December 07, 2006

Scoop

Kyk vanaand se 19:00 nuus op SABC (en neem sommer E-TV sin op). Moet dit nie mis nie!

3 comments:

Rendier said...

Ek het dit gemis, mar wie pryk in Die Burger vandag?

Pienk Zuit said...

Bedoel jy hierdie? Ek weet nie wie daardie Barry Richards vent is nie, maar met 'n naam soos daardie kon hy dalk eerder professioneel krieket gespeel het.

Kan die Spruikbuis van die Volk niks reg doen nie? Prof?

Anonymous said...

BAIE GELUK!!!!!!!!!!!!!

Klagat