Monday, December 04, 2006

Minter is in da house


My goeie vriend en wit neger Silwer Minter spoel nou ook sy brein op die Net. Lees sy verbale diaree by http://dingeengoeters.blogspot.com/.

4 comments:

Lammervanger said...

Ek sal nie eendag vir staatspresident kan staan nie, want jy sal een of ander belaglike kiekie uit die argiewe gaan uit pluk!

Minter said...

As ek nou so na die foto terug kyk wonder ek tog of die fietsrally nie dalk net 'n onsuksesvolle ondergrondse bemarkingsveldtog van 'n kolostomiesak maatskappy was nie.

Pienk Zuit said...

Minter, ek dink jy's reg. En Chuckles het waarskynlik aandele in die company gehad.

dorothy said...

hahahahaha - such an awfully small world - and i love the pic!