Friday, November 24, 2006

Wiskundeles

Hier is 'n oulike manier om maalsomme te doen.

2 comments:

Carien said...

Wow, dit werk regtig. Wonder hoekom?

Pienk Zuit said...

Dis eintlik maar net langvermenigvuldiging (ek is mal oor lang afrikaanse woorde!), soos wat mens in die laerskool leer doen het, wat grafies uitgebeeld word. Dink bietjie daaroor, dan sal jy dit raaksien.