
Waar Maeree werk

Maeree se surfer vriende se nirvana : Supertubes (die wind het die branders plat gewaai die dag wat ons daar was)

Skemerkelkies op die strandfront

Possibly Dorothy's favourite Tjokka boat?
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie.
15 comments:
Ai maar dit lyk sommer mooi.
Stem saam met jou Pienk Zuit, die Oos-Kaap is die laaste paar jaar besig om mooi te ontwikkel. Ek het nou al vele toeriste verwys uit Engeland en almal eindig in die Oos-Kaap onder andere op die wildplase want daar is nie malaria nie. Dan deur die Karoo verby Ronnie sex shop terug Kaap toe.
Almal in ekstase
Klagat
hahaha. as ek in die baai gewoon het dan was dit in een van daai geboue op jou foto.
het jy geweet dat nmmu op 'n natuurreservaat gebou is? dis so gebou dat dit blend met die omgewing. julle het dit sekerlik opgelet, né?
Ek het ook opgelet dat dit 'n glasvrye kampus is? Enige idee hoekom? Glas is tog baie meer omgewingsvriendelik as plastiek.
hoe lyk maeree en hoof van die huis?
Waar werk jy Maeree?
Die foto van Dick lyk baie soos die Universiteit van Mexico in Mexico City.
DK - ek sou jou kon sê as ons hulle gesien het, maar na al my skimpe het ons nie 'n uitnodiging gekry om te kom kuier nie. Baie soos jou birthday party...
maksideem, ja, sy werk by die Universiteit van Mexiko.
jy kan nie iemand doodsteek met 'n plastiekskerf as jy dronk is nie
Zuit
Ek het nie 'n birthday party gehou nie! Ek hoop nie jy sit nou al maande lank en voel dikbek oor omdat jy nie genooi is na 'n party wat nooit eens plaasgevind het nie.
maande lank dk, maaaaande! Ai tog, niemand verstaan ooit my grappies nie.
do - you DID have a birthday do you liar :P (not that I was invited)
pz - almost got terribly jealous that you had actually hooked up with maeree - it's not often that bloggers meet (although, as you know, i thought for the longest time that you two were married)
OH - and LOVE the boat
I DID NOT HAVE A DONDERSE BIRTHDAY PARTY!
dorothy, tell us more...
dk, 'n bday party onder 'n nader naam is nog steeds 'n bday party.
Okay, drie mense (DRIE MENSE!!) wat by my kom eet het op die aand van my verjaarsdag, geen koek, geen hoedjies, geen confetti, geen punch, geen dansbaan of ringa ringa rosy nie - dit was g'n blerrie birthday party gewees nie!!
oh i don't know about that do kwang - i heard there was liquor involved...isn't that enough??
Post a Comment