Wednesday, November 22, 2006

Verloof

Pierre Fourie is verloof.




Terwyl ek vir hierdie foto gesoek het kom ek toe op hierdie een af.
voor: Dirk Roos
agter, v.l.n.r : Hungry Lion, maksideem, lammervanger en Oscar

5 comments:

Lammervanger said...

Magtag ons lyk soos kinders

Do Kwang said...

Hoeveel van die mense op daai foto was by Hungry Lion se party?

maeree said...

zuit, is jy die ernstige een met die wit aca joe t-hemp?

Do Kwang said...

Maeree: Whahahahahahahahahahaha!!!!!
WHAAAAAAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA!!! HAHA!! hik. Whahahahahaha!!!!

Pienk Zuit said...

maeree, nee. Dis my goeie vriend Dirk Roos.

Do Kwang, is jy oraait? Drink 'n glas water met jou kop onderstebo, dan sal die hik stop. Almal behalwe Roelie op daardie foto was op Hungry Lion se party.