Wednesday, November 15, 2006

Rusland in die lente

Ek gaan nou nie meer in Desember na die land van die tsars en kosakke nie, maar eerder in April of Mei. Die amptelike rede kan hier gelees word. Ek moet sê dat ek nie vreeslik jammer is dat ons nie meer -25 grade celcius temperature en 24 uur nag gaan ervaar nie. Hopelik kan ons die aurora borealis sien in April.

2 comments:

Voetstoots van Tonder said...

geluk - lyk na goeie nuus

beteken dit jy's nie meer in die mark vir rugby op twickenham op 25/11 nie?

Pienk Zuit said...

Inderdaad. Ek sal die pyn nou maar op TV ervaar.