Wednesday, November 22, 2006

Pyn

Ek dink nie ek het al ooit regtig hierdie verwerk nie.

4 comments:

Lammervanger said...

Hoekom het jy dit nou aan ons almal gestaat en doen?

Pieter said...

Op 'n effense Tangent (raaklyn?) hoekom skreeu Suid Afrikaners so gou vir 'n afrigter om te bedank as die span nie doen wat hulle moet nie (altyd wen?). Hoekom skreeu Suid-Afrikaners nie eerder dat ministers wat nie hulle werk doen nie bedank.

maeree said...

uhm... is die foto veronderstel om vir ons iets te beteken?

Pienk Zuit said...

Pieter! Weereens welkom. Mense skree dalk net so hard vir politici om ook te bedank, maar dis moeiliker om van hulle ontslae te raak, aangesien hulle nie base het nie. Op 'n ander raaklyn, kry 'n blog en skryf oor jou, die vrou en spikkel se ervaringe.

maeree, as dit vir jou niks beteken nie, ag jouself gelukkig. Jy is dan die pyn gespaar.