Wednesday, November 15, 2006

Oos-Kaap deel 2

A boat called Dorothy, high and dry

Gaan Addo toe as jy nog nie daar was nie. Rerig.
Uilehuis op Nieu Bethesda : Die hoek van losbandigheid

Daar hang 'n onheilspellende atmosfeer in die lug. Ek weet nie rerig hoekom nie.

2 comments:

maeree said...

het julle gehou van nieu bethesda? dis vir my die aangrypendste ding, hierdie atmosfeer wat jy kan vóél, selfs al was jou energië nog nooit in tune met die universe nie. ongelooflik hoe hierdie vrou se desperaatheid aan elke atoom kleef. my drama juffrou het in athol fugard se "road to mecca" (die fliek met cathy bates) gespeel, maar geweier om in die huis in te gaan.

Pienk Zuit said...

Die plek waar ons gebly het was teleurstellend (The water tower, deel van Outsiders gastehuis), maar die dorpie was interessant. Die uilehuis het 'n baie wierd atmosfeer ja. Die fossiel roete was vir my die coolste. Hulle gaan wys vir 'n mens regte egte fosielle in die rivierklippe. Ek sal nog 'n paar fotos daarvan post.