Monday, November 20, 2006

Ons is Populêr (2)

Vir die wat nog nie die Popular Mechanics artikel oor SumbandilaSat gelees het nie, hier is hy nou gratis beskikbaar op iafrica.

Met die uistel van die lansering is alles natuurlik nie meer 100% akkuraat nie, maar dis naby genoeg.

2 comments:

Marissa said...

Ek het nie heeltemal vir Louwrens geglo toe hy sê hy's in Popular Mechanics nie, maar daar is dit nou bewys.

maeree said...

ek wou graag slim lyk en vra of die artikel in PM oor julle gaan... toe spring jy my voor. nou ja.