Wednesday, November 29, 2006

Gholfles van die week

As jy op St Andrews speel, probeer te alle koste in die skoonveld bly.

Indien jy jouself egter in een van die vele sandkuile bevind, konsentreer op die korrekte tegniek en slaan deur die hou.

2 comments:

Jaco said...

PZ,

Hey - Ja ek voel beter op 'n wrede manier!!
Nee ek speel - ek gaan dit maar toeskryf aan 'n...slegte dag op kantoor'...


Maar dan jok ek eintlik...

Ek het bietjie agressie ontlok op Mweb se 'blogspace' maar ek sal die link op my volgende blog plaas.

Dis altyd snaaks:-D

Mooi bly & geniet die gholf!

Brielie

Anonymous said...

Hey Brielie

Is dit 'n voorvereiste dat jy met 'n broek wat te hoog opgetrek is moet gholf speel op St Andrews?

NB