Thursday, November 02, 2006

Beste boek ooit?

Hierdie boek moet goed wees. Om die twee interessantste onderwerpe wat bestaan saam te sit in een boek is absoluut geniaal. Sit dit op my kersgeskenklys!

6 comments:

maeree said...

wil kommentaar lewer, maar is bang vir die sensors

Do Kwang said...

waar is jy? sensor jy nou jouself ook?

Lammervanger said...

Julle kan maar op my blog kom stuitighede kwytraak en sommer net vloek as julle wil. Of beeldspraak gebruik wat kan aanstoot gee.

maeree said...

die zuit is in die baai.

Lammervanger said...

Is hy besig om die Baai pienk te verf?

Do Kwang said...

Zuit, neem vir ons foto's van maeree dat ons kan kyk of sy regtig bestaan!