Friday, October 13, 2006

Wat sal gebeur as die mensdom NOU uitgewis word

Volgens The Times:

6 comments:

Anonymous said...

Mens maar jy toon klas!!!!!!!!!!!

Nogal die TIMES. Beste koerant in die we^reld en my gunsteling.

Een van my gunsteling tydverdrywe is om in Tesco met n koppie koffee en n TIMES te sit. Voel soos n koning.

Mooi loop
KLAGAT

Pienk Zuit said...

Tesco?! Sou die klas plek nie eerder Starbucks of Pret a Manger gewees het nie?

Anonymous said...

Jy het n punt, maar ek is n trotse TESCO man. Tesco, Tesco en nogmaals Tesco. Wat Tesco my nie kan bied nie wil ek nie he^ nie. Gee nog so n paar jaar en Tesco gaan n internasionale fenomeen wees!

Daar het jy dit nou
KLAGAT

Do Kwang said...

Jeerlikheid, watse tipe mens sit in die Tesco en koffie drink?
Richard, daai ding is te klein om te lees, kan jy dit nie parafraseer nie?

Pienk Zuit said...

DK, click daarop, dan sien jy die leesbare weergawe.

Klagat, dis nogal iets wat ek in Ingeland opgemerk het, hoe manies lojaal die SAners raak aan Tesco. Amper soos die Chev en Ford manne in die jare 60 hier in SA.

Anonymous said...

HOOR HOOR!!

"every little helps!!"

Klagat