Sunday, October 29, 2006

Vraag van die week

Hoekom doen bloukopkoggelmanders pushups?

16 comments:

Lammervanger said...

Sodat hulle koppe blou bly.

Willem said...

Ek wil oor jou vraag blog nie, maar eerder weet of jy baie ingelig is oor China en Indie se satteliete. Miskien moet ons besigheid praat. Epos my!

dorothy said...

what is a bloukopkoggelmander? (that's a pretty long word eh?) for some reason i'm seeing Blue Men mining in hard hats?

Rendier said...

Om beter te kan sien my kind?

Lammervanger said...

Dorothy - that is Pienk Zuit's pet name for his penis.

Pienk Zuit said...

Jaco! Dis 'n gesinswebblad hierdie!

maeree said...

pwahahahahahahahahahahahahahaha
ha ha

Pienk Zuit said...

It's rude to point while laughing!

dorothy said...

really? is it?

Pienk Zuit said...

is what?

Lammervanger said...

Dorothy - It's a Blue head agama lizard...

Do Kwang said...

Lam, vertel ons bietjie van jou purple headed love warrior

Pienk Zuit said...

Ek is die laaste een om sensor te speel, maar hou asb die geflirt minder eksplisiet op my blog.

Lammervanger said...

Daar neuk jy nou alles op.

Do Kwang said...

:-(

Lammervanger said...

Nie jy nie Kwang...