Tuesday, October 24, 2006

A Brazillion

Donald Rumsfeld goes into the Oval Office to give the president the latest casualty statistics from Iraq. “A Brazilian was killed today,” he tells his boss.

Dubya looks devastated: “Oh no, that’s awful,” he cries. “Er, how many’s a brazillion?”

4 comments:

dorothy said...

WHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA

Marissa said...

Snaaksste ding wat ek in 'n baie lang tyd gehoor (of dan nou gelees) het.

maeree said...

ek het gister vrééslik raas gekry omdat ek so lelik is met die amerikaners. snaakse ding is, die redes wat gegee is hoekom ek nie met hulle moet lelik wees nie, is presies die redes waarom ek lelik is met hulle!
wanneer gaan julle baai toe?

Pienk Zuit said...

Ek is eintlik nie lelik met Amerikaners nie, ek is in der waarheid mal oor die land. Dis net sommige mense wat my baie pla, maar ek sal nooit veralgemeen oor Amerikaners nie. Hulle is amper so divers soos ons reenboognasie self.

3 November vlieg ons Baai toe. Ons het toe plek gekry in Addo, en dan 'n Nieu Bethesda. Tussendeur 'n paar daguitstappies Jeffreys toe en so aan.