Wednesday, September 27, 2006

Waar ek hierdie maand werk.

Tekens waar ek hierdie maand werk:

Redelik duidelik wat hier binne gebeur. Hierdie week is 2de van bo aan die beurt.

Die alarm het gelukkig nog nie gelui nie.

Moet ek rerig weet wat AL hierdie tekentjies beteken?

Hierdie week se werkplek.

C.C. van Dyk het op 'n tyd hier parkeer, voor die son sy naam van wit na blou verander het.

3 comments:

Do Kwang said...

Dis soos in The Fly. Een van die dae gaan sulke snaakse staaldraadhare uit jou rug groei en jou braaksel gaan soos industrial strength suur deur staalplate brand.

maeree said...

hey, mag jy daai foto's neem? espionage!

Pienk Zuit said...

Nee wat, ek is nie eens genoeg van 'n spioen om uit te figure wie maeree rerig is nie!