Saturday, September 30, 2006

Soundtrack for a satellite

Ons het voorstelle nodig vir musiek om te speel terwyl ons aan die satelliet werk. Vandag is ons playlist:

Moby - Play
Depeche Mode - Ultra
Coldplay - X&Y, A Rush of Blood to the Head
Alanis Morissette - Socalled Chaos

Dit gaan baie vinnig nie meer goed genoeg wees nie, so wat anders kan jy voorstel? Ons soek upbeat tipe musiek (om die mood te lig na lang ure en min slaap), en bonuspunte sal gegee word as dit inpas by die tema.

6 comments:

Anonymous said...

Wat van die Kraaie se CD?

psigioot said...

Enigiets van The Skatalites. Ek 's terug in Saai City.

Rendier said...

Anon se keuse is goed: Recovering Satellites - Counting Crows, of selfs REM, se Man on the Moon.

maeree said...

mix tape! (of mix cd, aangesien julle 'n klomp techno geeks is.)
rocket - def leopard
enige van david bowie se "major tom" songs: space oddity, ashes to ashes
final countdown - europe
galvanize - chemical brothers ("the time has come to push te button")
leaving on a jetplane - john denver, justin timberlake of enige ander remake
rocket man - elton john
wat kan ek met my bonuspunte kry?

Pienk Zuit said...

psigioot is terug!

Bonuspunte is soos akkers, jy versamel hulle maar net.

Ek sal die voorstelle in ag neem en laat weet hoe die nuwe playlist lyk.

Lammervanger said...

Wat van Sleeping Satellite - Tasmin Archer (spelling..?!)
Temaliedjie van Interster.
Thunderbirds are go.