Friday, September 29, 2006

Ons baba

Pragtig, is sy nie?

9 comments:

Rendier said...

Lyk hy/sy na die pa of die ma? Vreemd om te dink dat die stukkie handwerk om die aarde gaan wentel.

Pienk Zuit said...

Is nogal vreemd ja. Ek sal dit eers rerig glo wanneer ons in Desember met haar praat daar bo.

maeree said...

sexy

hoof van die huis said...

as ek 'n alien was, was ek verlief

Pienk Zuit said...

dink self sy's nogal sexy.

hoof van die huis, hartlik welkom. en dis nie net aliens wat verlief is nie hoor. deursnit nerds hier by ons ook (snaaks wat 65 uur werksweke aan mens doen).

Pieter said...

Julle kon hom maar op 'n tafel neergesit het, so kaalvoet op die grond, sies man. Bly fasiliteite daar is nog bruikbaar.

Pienk Zuit said...

Tafels is baie minder stabiel as 'n vloer!

Emmie said...

wat doen sy? die baba

Pienk Zuit said...

Sy neem foto's van 500km af. Kyk in Nov se Popular Mechanics vir meer detail.