Friday, September 08, 2006

I wish I was a punk rocker

1 September was loslitdag, en aangesien ons maar redelik loslit aantrek elke dag van die jaar hier waar ek werk, het ons besluit om vir funky hare te gaan. My skepping vir die dag:

Photobucket - Video and Image Hosting

Photobucket - Video and Image Hosting

9 comments:

maeree said...

ek is seker jou vrou het dit geluf.

Pienk Zuit said...

Sy was die skepper daarvan. Die pienk het ek egter self bygesit vir al my fans.

Do Kwang said...

Wys full frontal? Ons wil sien hoe lyk jou visfin van voor!

Willem said...

jy kan to nie getroud wees nie?

Lammervanger said...

Hel maar die ingenieurs ruk handuit!

Pienk Zuit said...

DK, lyk my nie ek het 'n full frontal nie.

Willem, hoekom nogal nie?

Willem said...

Dis nou 'n vraag wat my in die moeilikheid sal laat beland al antwoord ek hoe.

maeree said...

*giggel*

Pienk Zuit said...

Wie gigel so!? Vertel vir die res van die klas wat so snaaks is!