Thursday, August 24, 2006

MM Botha

Hierdie selfportret is een van my gunsteling MM Botha kunswerke. Van sy ander kunswerke kan op sy virtuele gallery gesien word.

4 comments:

Lammervanger said...

Waar bevind MM homself deesdae?

Pienk Zuit said...

Hy verdien sy brood voor die sweet van sy aangesig aan die Universiteit van Stellenbosch.

Do Kwang said...

Is dit Matthys?

Pienk Zuit said...

Inderdaad, dis Dr Matthys Botha.