Wednesday, August 09, 2006

Getem

Zef is getem. Trou in Oktober.

6 comments:

Lammervanger said...

Ek is MC by sy troue... nou moet ek nog net seker maak dat ek wel die troue sal kan bywoon.

Pienk Zuit said...

Jy beter terugkom daarvoor as jy jouself 'n ware hoolie noem.

Do Kwang said...

Gaan hy trou met daai meisie Samantha wat eers met Roelie uitgegaan het nadat hulle saam stranddienste gedoen het?

Pienk Zuit said...

Nee, haar naam is Ninka dink ek. Ek ken haar nie, sal maar op die troue ontmoet.

maeree said...

nie relevant nie, maar het jy gesien wat freddy kwytgeraak het onder twee oseane?

Pienk Zuit said...

Yup, het gesien. Dink hy sal nogal 'n goeie dominee wees om 'n bruilof te lei met daai sin vir humor! dis nou jammer ek is klaar getroud, anders het ek hom nou al geboek.