1. 'n Hele aand se verniet drink in Finlay's (Stellenbosch) vir die eerste een wat die plek kan identifiseer waar die foto's geneem is.
2. Jou naam en boodskap op S.A. se volgende satelliet (ZA-002) wat in Desember gelanseer word, vir die snaakste byskrif vir enige (of beide) van die volgende foto's.


9 comments:
nee nee neee!!!!
hoe kan jy n beeld van n naakte jongeling op jou blog plaas?????
dit is tronksake in sommige lande!
WILLIE WRAGTIG
the second one was taken in your grandmother's yard and the first in a coffee shop in switzerland.
no? (one's gotta try for a full night's drinking on someone else's tab)
Sorry dorothy, I don't think my post was clear enough, but both were taken at the same place. And it wasn't one of your answers. You are welcome to try again though.
Willie - Dis 'n standbeeld. Ontspan, jy sal nie tronk toe gaan as jy daarvoor kyk nie.
Die Schonbrunn-paleis in Wenen?
Die eerste is geneem in die huis van die aartsbiskop van Kaapstad.
Weet jy dat Finlays nie meer bestaan nie? Mag ek my prys in De Akker opsuip?
MAKLIK
Die fotos is aan die voorkant van n kamera se lens geneem,...waar dan nou anders?
WILLIE WRAGTIG
Vigelandsparken, Oslo, Noorwee miskien? Die pryse kan jy maar aan een of ander charity skenk wat die publisiteit of denkbeeldige drank meer nodig het as ek.
We have a winner! Rennie, jy's in die kol. Jy kan jou prys kry wanneer jy terug is in SA en Chum weer vir Finlays laat herleef het. Die kans dat daardie 2 gebeurtenisse op dieselfde tyd gebeur is ongelukkig baie skraal, maar ek sal dink daaraan om vir jou 'n sertifikaat te druk. Willie, jy was naby aan 'n eervolle vermelding.
Die tweede prys is egter nie 'n denkbeeldige prys nie, ek kan dit rerig laat gebeur. So as jy jou naam op 'n satelliet wil hê, probeer jou bes om snaaks te wees.
Pienk zuit
Willie se baie, baie dankie, ek kon nooit op skool iets kry vir vir sang of kuns nie,.....
Willie
Post a Comment