Friday, July 14, 2006

Voorvaders van blogging

Die hewige debat rondom my vorige post (en renklem se post oor o.a. Hyde Park) het my laat voel soos iemand op 'n leer by Speaker's Corner. Reg deur die jaar word daar debat gevoer. Dit los miskien nie veel op nie, maar ten minste praat mense.

Winter:
of Somer:

6 comments:

Anonymous said...

hoe kan so n intelligente, stimulerende debat soos gevoer na aanleiding van Mr Dalrympie se skrywe nou so afgemaak word as n debat op Speakers corner?

Al die debatte of Speakers Corner wat ek al gesien het was n gekskeerdery,.....nou seer sekerlik was ons debat oor misdaad in n ander liga?????

ja ja dit is KLAGAT

Anonymous said...

agge nee dit is darem maar stil hier vandag na gister se debatte. Dink daar weer n storie uit dat mens kan RAAS!!!!!

KLAGAT

renklem said...

Die winter foto is flippen mooi.

Do Kwang said...

Richard, dis baie mooi fotos. Het jy dit geneem?
Ek gaan Maandagaand 18:30 spin.

Pienk Zuit said...

Ja, al die foto's op my blog het ek self geneem, tensy anders vermeld.

Prof - ek en die vrou is reg vir jou, be there or B square.

Klagat - ek het 'n paar debatte daar aanskou wat mens maar moes afmaak as geskeerdery al het die spreker nie so gedink nie.

Do Kwang said...

ek het klaar 'n seat bestel, maar daar is nog 12 wat beskikbaar raak 'n halfuur voordat die session begin. check op die lys waar ek sit en kom sit langs my.