Wednesday, July 26, 2006

Prinses Black Velvet Ore

Prinses Black Velvet Ore hou van sonskyn, en houtstompe vir kussings.

2 comments:

maeree said...

ek is bly dat jy nou salige rus se skoene begin vul deur vir ons foto's van jou hond te plaas.

Pienk Zuit said...

Dis groot skoene om te vul daardie hoor! Jy weet natuurlik wat hulle sê van mans met groot skoene : groot voete! (ok, ek gaan nou ophou met die voete grappies)