Thursday, July 20, 2006

Nog 'n 3-0

Jacques , geluk en mag daar nog vele wees.

3 comments:

Do Kwang said...

Pokkels is 'n man van ware inbors!
Richard, ek sien elders daai fight tussen jou en Dawid watsenaam sleep voort!

Pienk Zuit said...

Ek dink nie ek en David watsenaam gaan saamstem nie, dis maar een van daardie goed wat ons seker eerder oor moet saamstem om nie saam te stem nie.

Maksideem said...

Waar is jy besig om met Dawid te fight? Ek sal ook 'n stuiwer in die armbeurs wil gooi.