Wednesday, July 05, 2006

Mag die volgende 30 selfs nog meer salig wees

Geluk Prof met die groot 3-0.

Hierdie foto is geneem op 'n koelerige lentedag in 1995.

3 comments:

Lammervanger said...

Magtag! Dit is die 95ers se groot drie nul jaar. Ek gaan dit vir die res van die dag bepeins.

Maksideem said...

Van links na regs: Prof, Ben Surfer, Libido, Walter, Dick.

Is dit Aaklig wat daar agter Ben Surfer staan?

Pienk Zuit said...

Ja, dis die 2 le Roux broers, Aaklig en Pragtig.