Friday, July 21, 2006

Jambo Bwana


As jy ooit die kans het om in Kenia te gaan vakansie hou, gryp dit met beide hande aan. Dis pragtig, die mense is so vriendelik en gasvry as wat jy kan kry, en daar is vreeslik baie om te sien en doen.

2 comments:

Maksideem said...

Dick, ek was al in Nairobi, oftewel Nairobbery. Ongelukkig kon ek nie by die kus uitkom nie.

Ek het die trippie self gedoen, geen hotel of toergroep nie. Dit was nogal 'n struggle en ek het nie in die lap of luxury geleef nie, maar soos jy se, dit was asemrowend.

Seker omdat dit my eerste keer in 4 jaar terug in Afrika was.

Maksideem said...

O ja, en die beste duikplek waar ek al ooit was was in Dahab in Egipte. Dit lyk baie soos die prentjie wat jy geplak het.