Monday, July 17, 2006

Donder en blits

As die weerlig so slaan dan weet jy die Sakrivier gaan afkom.

Maar dis min dat hy so slaan in die Strand.

7 comments:

Anonymous said...

BAIE, BAIE besonderse fotos!!!!!

Wanneer het jy dit geneem?

Groete, mooi wense en dies meer

KLAGAT

maeree said...

Die Sakrivier! Is dit dieselfde "rivier" wat by Brandvlei verby loop? Hoe nostalgies verlang ek nou na my kinderdae.

Pienk Zuit said...

Beide is laas jaar Maart / April rond geneem.

Maeree, dit moet seker dieselfde een wees wat oor my skoonpa se plaas naby Williston loop ja.

Lammervanger said...

Daar waar die laaste paar oewerkonyne hulself van uitwissing probeer red?

Pienk Zuit said...

Inderdaad Lammervanger.

renklem said...

ongelooflike fotos, Richard.

gm said...

Fantastiese foto's! Wow.