Friday, June 30, 2006

Overtaking Prof

Een uit my argiewe. jammer die fokus is so swak.

4 comments:

Emmie said...

Hey "Zuit", thanx vir die comment op my blog.
Is/was jy in Willows? Nice plek, baie nice plek. I used to be a local :-)
(except on Tuesday nights when I steered clear of Die Plek...)

Pienk Zuit said...

Jip, het 5 jaar van my lewe daar deurgebring. Hierdie foto is op die eeufees reunie geneem in 2003.

Maksideem said...

Is die foto voor of na lunch geneem?

Do Kwang said...

Wie is daai in die pienk zuit?