Friday, May 19, 2006

Lees more VAK

Betroubare bronne het my ingelig more se Van Alle Kante gaan 'n goeie een wees. So doen die moeite en lees dit more in Die Burger.

Update: Lees dit hier aanlyn.

3 comments:

Do Kwang said...

En as enigiemand nodig het om die obvious te hoor, ek WEET Richard het ook al Pretoria met Istanboel vergelyk en ons het gepraat daaroor voordat die Van Alle Kante verskyn het en ons is albei baie happy, dankie!

Pienk Zuit said...

Whooohoo. Ek het geweet hierdie nuttelose feite van my gaan eendag vir iemand erens nuttig wees.

psigioot said...

dankie vir die update, ek het die hele naweek na daai artikel gesoek