Monday, May 08, 2006

First with the scoop

Soos ek hierdie tik is regter Willem van der Merwe in die Jacob Zuma verkragtingsaak besig om sy bevinding te lewer. Hy gaan binne minute aankondig dat JZ onskuldig bevind word van verkragting, maar skuldig van dom wees (ok, hy gaan hom waarskynlik nie skuldig bevind van dom wees nie, maar dis tog obvious).

2 comments:

Maksideem said...

Is dit die Willem van der Merwe wat saam met jou in die Hase in die Voortrekkers was en later Paul Roos toe is?

Pienk Zuit said...

Nee ek twyfel. Die regter van der Merwe is te oud, en hy lyk nie of hy ooit 'n Haas was nie.