Wednesday, May 03, 2006

Die Burger in Venisië

Die Burger kos omtrent R30 ($4.99) in Venesië:


By hierdie terminaal kan mens jou keuse van omtrent enige koerant in die wêreld druk, sommer net daar in die boekwinkel. Jy sien net die helfte van die voorblad, so ek kon nie eens lees van die Stormers se sege (oor die Blues in Auckland, 2004 as ek reg onthou) sonder om te betaal nie.

2 comments:

Do Kwang said...

What is up? Is jy nou in die tuisdorp van Cassanova en die gondolas?

Pienk Zuit said...

Nee dude, ek was daar in 2004. Die foto is toe geneem, maar ek het dit gister weer raakgesien toe ek deur my argiewe kyk. Toe dink ek sommer ek deel dit met die 1 of 2 Naspers employees of ex-empoyees wat dalk my blog lees.