Wednesday, May 31, 2006

Did you hear the one about

Did you hear about the agnostic insomniac dyslexic? He lay awake at night wondering if there's a Dog.

6 comments:

gm said...

Daar is ander wat ook so voel!?

;-)

Lammervanger said...

Or the dyslexic that walked into a bra?

Voetstoots van Tonder said...

dyslexics rule, KO?

Do Kwang said...

Wie is Voetstoots van Tonder?

Pienk Zuit said...

Voetstoots het 'n oulike blog wat vir my 'n deja vu gevoel gee as ek dit te lees. Lyk of ons almal wat in die UK gaan werk het deur baie van dieselfde ervarings en emosies gaan. Sy blog beskryf dit nogal goed, en mens sien baie van waardeur jy self gegaan het daarin.

Verder weet ek niks van hom nie. Kan nie eens onthou hoe ek sy blog raak gelees het nie.

Maksideem said...

voetstoots skryf gereeld berigte op litnet en hy klink na 'n slim ou.