Friday, March 24, 2006

Lamsak op die net

Die beminlikke wolskaap is ook nou op die net met sy eie blog. Lees meer oor sy wedervaringe in Oz, en hoe hy met sy gewolde vriende daar oorkant regkom.

No comments: