Thursday, January 12, 2006

Terug van vakansie

Ek's terug op die job. Nie veel om te sê nie, maar hopelik vertel die foto 'n storie.

2 comments:

Maksideem said...

Dit lyk baie lekker!!!

Do Kwang said...

Hey, Pienk Zuit, laat ons 'n bietjie meer hoor benewens daai knewels op die braaivleisvuur.